Maak vrede – julle gáán verskil

Dit is juis julle verskille wat jou na hom aangetrek het. Tog bring dit later in die huwelik soveel konflik. Om te keer dat dit ’n vashaakplek in julle huwelik kry, moet julle dit erken en mekaar halfpad tegemoet kom. Moenie toelaat dat verskille julle uitmekaar laat dryf nie. Leer om die verskille tussen julle te sien as die manier wat God jou maat gemaak het. In plaas daarvan om jou maat te probeer verander, moet jy ’n manier soek om dit te gebruik om jul verhouding sterker te maak.

21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule (www.marriagecapsule.com)… Your Marriage Matters!

Vir die volgende 21 dae (van 10 – 30 Oktober) bied ons jou 21% afslag op die volledige Marriage Capsule kursus! Normale tarief: R980, nou slegs R775! KLIEK HIER vir meer info en om te koop!