Takel konflik sonder handskoene

Konflik krap jou hart om en maak vrese in jou wakker. Hanteer julle konflik direk en sodra julle van die spyker in die wiel bewus raak. Moenie sake wat belangrik is om oor te praat uitstel nie en wanneer julle dit hanteer, haal die handskoene af en werk sagkens met mekaar. Maak beurte om te luister en te praat en vind saam, in die naam van liefde, ’n oplossing.

21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule (www.marriagecapsule.com)… Your Marriage Matters!

Vir die volgende 21 dae (van 10 – 30 Oktober) bied ons jou 21% afslag op die volledige Marriage Capsule kursus! Normale tarief: R980, nou slegs R775! KLIEK HIER vir meer info en om te koop!