Bring só jou kant

Leer wat in jou eie hart aangaan en hoe om dit vir hom te sê sodat hy dit ook kan verstaan. Leer om vir hom te sê hoe jy voel sonder om beledigend te wees en leer om jou maat se behoeftes raak te sien en daarin te voorsien. Bring daadwerklik weer jou kant in die verhouding deur in voeling met hom te wees.

21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule (www.marriagecapsule.com)… Your Marriage Matters!

Vir die volgende 21 dae (van 10 – 30 Oktober) bied ons jou 21% afslag op die volledige Marriage Capsule kursus! Normale tarief: R980, nou slegs R775! KLIEK HIER vir meer info en om te koop!

Promosie