Namate ons al hoe meer afhanklik word van tegnologie, gebruik ons almal ‘n verskeidenheid van  blou-ligskerms (fone, rekenaars, TV’s ens), sonder om te besef dat dit ons ooggesondheid en slaap kan beïnvloed … Die goeie nuus is: Te danke aan offugo Blue Block readers deur David Green Eyewear, kan jy nou jou foon, tablet en TV met selfvertroue gebruik!

offugo leesbrille, ontwerp in Kaapstad, is ontwikkel om hierdie blou ligbron, wat moegheid en spanning in die oë kan veroorsaak, selektief te blokkeer. Boonop sal jy stylvol lyk met jou pragtige nuwe brille, terwyl jou oë ‘n blaaskans geniet! En ja, daar is selfs ‘n lens vir mense met 20-20 sig. Kies uit ‘n verskeidenheid kleure en vier ontwerpe wat by elke gesig pas: half, ovaal, reghoekig en rond, met ‘n “petite” model vir kleiner gesigte.

Die offugo Blue Block optiese kwaliteit leesbrille is gemaak met optiese standaard skarniere en rubberafwerking vir uitstekende gemak en kom in ‘n brilkassie vir veilige vervoer. Wonder jy hoe jy gaan lyk met so bril? Besoek dan gou www.greeneyewear.com en gebruik die nuutste moderne tegnologie om ‘te klik en jouself te sien’.

Pro -wenk: oefen die 20/20/20 -reël met die gebruik van digitale toestelle: fokus elke 20 minute vir 20 sekondes op ‘n voorwerp ongeveer 20 meter van jou af… en dagdroom vir ‘n oomblik!

Die offugo Blue Block  brille is beskikbaar by toonaangewende oogkundiges. Verkoopprys vanaf R459.

WEN!  2 gelukkige INTIEM Facebook “fans” kan elkeen TWEE pare van hierdie oulike brille wen! Voltooi die vorm hieronder om in te skryf! Kompetisie sluit 14 September om 12:00

(Ps, sodra jy ingeskryf het, neem ons jou solank na hul webwerf toe, sodat jy jou kan verkyk aan al die mooi brille!)

David Green Eyewear