Ons #KwotasieVirNKans wenner het R3000 gewen!!! Baie geluk Annelize Bronkhorst!! Wil jy ons volgende #KwotasieVirNKans wenner wees?

Promosie

Skryf in om ‘n kans te staan om GROOT te wen:

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie. Jy kan ENIGE tyd "opt-out"
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

So die reël is as volg… Elke INTIEM leser wat die vorm invul word gekontak deur King Price vir ‘n kwotasie by King Price en kom in die trekking om hierdie lekker prys te wen!

Neem kennis van die volgende:

Promosie
  • King Price gaan jou (of die jou man) kontak vir ‘n kwotasie so maak seker jy vul die vorm onder reg in en gee ook die persoon wat gekontak moet word vir die kwotasie se besonderhede.
  • King Price gaan dan aan INTIEM ‘n lys stuur van almal wat deur King Price kwoteer was en ‘n wenner gaan gekies word.
  • INTIEM sal elke maand die nuwe wenner kontak en verdere reëlings tref!
  • Die wenner moet op hul eie by die King Price kantore in Pretoria uitkom waar die geldhokkie is. (Indien jy nie in Pretoria woon nie mag jy iemand stuur om namens jou die geld te vang!)

So vat ‘n kans op King Price en wie weet dalk is jy ons volgende gelukkige wenner. Kwotasie vir ‘n Kans!

Ons volgende wenner gaan in Oktober saam met ons na die King Price kantore toe om in die “cash cube” te staan en geld te vang! Gaan dit jy wees? ?

SKRYF NOU IN EN STAAN DIE KANS OM TE WEN: