Wen ’n bederfpakkie van John Frieda met Shampoo en Conditioner!
John Frieda Luxurious Volume: Vol, gewiglose styl wat hou
Luxurious Volume Touchably Full 7 Day Volume Shampoo and Conditioner van John Frieda®. Die shampoo bevat sagte reinigingsmiddels wat die hare nie afstroop nie. Die conditioner se gewiglose kondisionering van elke haar laat dit natuurlik vol en aanvoelbaar sag. Geformuleer om selfs op fyn, plat hare ’n volronde, salon kwaliteit styl te lewer en die hare steeds natuurlik en soepel te laat voel. Slegs by geselekteerde Clicks winkels landswyd beskikbaar.
Kontak besonderhede:
Facebook: johnfriedasouthafrica
Twitter: @johnfriedaSA
Webtuiste: www.johnfrieda.co.za
Epos: SouthAfrica.JohnFrieda@kao.com
Kontak nommer: +27(0)11 312 5070
Skryf nou in en staan die kans om ’n bederfpakkie van John Frieda met Shampoo en Conditioner te wen!
Inskrywings sluit 4 Desember 2017 om middernag