Wen ‘n geskenkpak van Babe-Eeze ter waarde van R500!

Promosie

Babe-Eeze silikoon tandewissel borslap het ‘n dubbele funksie – hierdie omkeerbare tandewissel borslap help om die babe droog te hou terwyl hy eet en kou.
Babe-Eeze silikoon tandewissel halsnoer is ‘n modieuse halsnoer wat in verkseie ontwerpe beskikbaar is en word deur die ma gedra. Die baba kan lekker speel en kou op dieselfde tyd!

Die geskenkpak bevat twee Babe-Eeze tandewissel borslappe en twee tandewissel halsnoere (*kleure mag verskil van die prentjie)

Vry van BPA, PVC, Ftalate, Kadmium en Lood

Promosie

Beskikbaar by Dis-Chem en Clicks

Skryf nou in en staan die kans om ‘n geskenkpak van Babe-Eeze ter waarde van R500 te wen!

Inskrywings sluit 25 Mei 2017 om middernag