Wen 1 van 10 bottels Leaner Creamer ter waarde van R395!
Drink Koffie en verloor gewig!
Leaner Creamer is die realiseering dat n gesonde alternatief vir vetagtige koffieverromers wel bestaan. Leaner Creamer revolusioneer die gekoesterde ritueel van koffiedrink deur die voordele van eetlus onderdrukking en gewigsverlies by te voeg terwyl jy jou java geniet.
Ons is innoveerders in die dieet- en gesondheidsbedryf, toegewyd aan die verskaffing van gesonde en heerlike alternatiewe vir verromers wat hoog in vet en wat met chemikalieë gelaai is. Leaner Creamer LLC handhaaf ‘n krompromievolle verbintenis tot gehalte en die bevordering van gesondheid.
Kontak besonderhede:
Facebook: Leaner Creamer
Instagram: @LeanerCreamerRSA
Webtuiste: www.leanercreamer.co.za
E-pos: Sales@leanercreamer.co.za
Anke: 0845102361
Skryf nou in en staan die kans om 1 van 10 bottels Leaner Creamer ter waarde van R395 te wen!
Inskrywings sluit 22 Januarie 2018 om middernag