Wen 1 van 3 stel dubbelkaartjies na Timothy Kieswetter splinternuwe opvoedkundige komedie “Kinders by Dosyne”
“Kinders by Dosyne” op die OOS-RAND!
Wen een van 3 stel dubbelkaartjies na Timothy Kieswetter splinternuwe opvoedkundige komedie “Kinders by Dosyne”
Vind uit hoe om jou kinders op te voed en nie op te foeter nie, asook hoe om nog tyd vir mekaar in die huwelik te maak.
9 Desember | 19:00 | Carnival City, Brakpan | iTickets.co.za
Kliek hier vir jou kaartjies: https://itickets.co.za/events/385354
Skryf nou in en staan die kans om 1 van 3 dubbel-kaartjies na Timothy Kieswetter se splinternuwe opvoedkundige komedie KINDERS BY DOSYNE te wen!
Inskrywings sluit 25 November 2017 om middernag