Testimonial
Julle het baie oulike en doelgerigte artikels. Dankie daarvoor!...
Read More
Dit gaan oor julle artikel van ‘n 30 dae van bedpret!! Ons het ons uitdaging begin op 6 April vanjaar. Dit het ons so naby aan mekaar gebring dat dit onbeskryfbaar is! Nooit ooit gedink dat mens na 22 jaar se huwelik so...
Read More
Dis regtig baie goeie huweliksinspirasie! Ek moedig almal aan om by INTIEM se nuusbrief aan te sluit!...
Read More
INTIEM laat jou laat goed voel en inspireer jou. Ek wil graag ook beklemtoon hoe ‘n groot verskil jy in jou familie en kinders se lewe kan maak met ‘n gesonde, standvastige huwelik. Moet die effek hiervan nie...
Read More