Ons lesers sê…
INTIEM het my baie kom leer en dis die enigste artikels wat my man geniet om saam met my te lees en dan bespreek ons die onderwerpe agterna. Dankie...
Read More
INTIEM het my baie kom leer en dis die enigste artikels wat my man geniet om saam met my te lees en dan bespreek ons die onderwerpe agterna. Dankie...
Read More
Dankie vir julle 64 vrae (lekker pret naweek). Ek gaan dit beslis doen. Dis heel iets anders, en kan ook so jou maat beter leer ken. Soos ek my man ken gaan dit net lag en lag aand wees. Julle is puik xxx...
Read More
Ek geniet die hupstoot idees vir die slaapkamer baie en ons beproef dit en behou die goeie lekkerstes en ons albei is dankbaar vir die nuwe oemf in ons lewe op 50....
Read More
Voel of die nuwe maandtema so vir my bedoel is. Ek sukkel om te vergewe en vergeet. En dan dra ek so baie seer in my hart. Ek gaan hierdie uitgawe op my hart dra. Dankie....
Read More
INTIEM voel vir ons soos ’n familie wie almal mekaar help met raad oor ’n huwelik. Ons is dalk wel nog net verloof, maar lees intiem al vir 4 uit die 5 jaar wat ons saam is. Het al baie geleer daaruit. Ons kan nooit wag om te...
Read More