Sale!

31 dae bedpret uitdaging: Februarie 2024

Original price was: R399.00.Current price is: R149.00.

SPAAR R150 op die Bedpret uitdaging PLUS kry die INTIEM Date Night boek met 50 Date Night idees (ter waarde van R399!) gratis!

In die dae wat INTIEM nog ‘n gedrukte boekie was, het ons elke Oktober maand ‘n 31 DAE BEDPRET uitdaging gehad… Ons het dit in Oktober 2023 weer herhaal en dit was ERG LEKKER!! Meer as 400 paartjies het deelgeneem!!

Wat is die Bedpret Uitdaging?

Ons daag jou uit om vir NET EEN MAAND LANK elke dag intiem met jou maat te verkeer! Dit IS moontlik! Ons het SOVEEL boodskappe van paartjies gekry wat ons vertel het hoe hulle huwelike handomkeer verander het na hierdie uitdaging! Hoe die huweliksvlamme sommer weer WITWARM begin flikker het. Hoe hulle sommer net weer EKSTRA VERLIEF op mekaar geraak het!

SCROLL AF ONDER TOE OM TE SIEN WAT DIE UITDAGING ALLES INSLUIT.

Ons sal teen 10 Februarie vir jou al die nodige info stuur. Kontak ons asb op 11 Februarie indien jy nog niks ontvang het nie.

Belangrik! Ons plaas daagliks die info vir jou in ‘n PRIVAAT FACEBOOK GROEP. Sonder Facebook kan jy dus ongelukkig nie deelneem nie.

Out of stock

SKU: 30daebedpretfeb2024 Category:

Description

Description

In die dae wat INTIEM nog ‘n gedrukte boekie was, het ons elke Oktober maand ‘n 31 DAE BEDPRET uitdaging gehad… Ons het dit in Oktober 2023 weer herhaal en dit was ERG LEKKER!! Meer as 400 paartjies het deelgeneem!!

Wat is die Bedpret Uitdaging?

Ons daag jou uit om vir NET EEN MAAND LANK elke dag intiem met jou maat te verkeer! Dit IS moontlik! Ons het SOVEEL boodskappe van paartjies gekry wat ons vertel het hoe hulle huwelike handomkeer verander het na hierdie uitdaging! Hoe die huweliksvlamme sommer weer WITWARM begin flikker het. Hoe hulle sommer net weer EKSTRA VERLIEF op mekaar geraak het!

Hoe werk hierdie uitdaging:

Vir 14 Februarie (wat ‘n lekker Valentynsdag geskenk!) tot 14 Maart 2024 laai ons jou en jou maat in ons privaat bedpret Facebook groep. Elke oggend kry jy die volgende posts:

  1. ‘n Voorspel wenk vir die dag
  2. ​’n Intieme wenk vir die dag
  3. ​’n PLEK van die dag (ja, ons het vir jou 30 lekker bedpret “venues” om te probeer)
  4. ‘n POSISIE van die dag… (uhu! daar is regtig meer as 3 verskillende posisies!)
  5. ​’n Sexy/Romantiese boodskap wat jy vir jou maat per SMS of WhatsApp kan stuur. Sit elke oggend ‘n glimlag op jou maat se gesig!
  6. Foute wat mans en dames in die slaapkamer maak – hierdie is baie interessant – ons glo jy gaan ietsie leer!

Items by punt 5 en punt 6 stuur ons vir jou per epos, want manlief en vroulief se inhoud gaan verskil, daarom kan ons dit nie op die groep plaas waar jou ander helfde dit kan sien nie… Dag 1 gebruik ons ook vir reelings en admin, so jou uitdaging is in totaal 30 dae.

(net so “off the record” – indien jy dink ons 31 dae idee is effens mal, sluit steeds aan! Kry toegang tot die waardevolle inligting en gebruik dit as ‘n kragtige hulpmiddel in jou huwelik, net wanneer jy wil!)

Promosies

Ons top Produkte