Luister na die radio onderhoud vir ons gesels oor hoe om verlief te bly in jou huwelik. Liezel van der Merwe (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Charonike. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Ons gesels oor die INTIEM artikels wat gebaseer is op Andy Stanley se reeks “Staying in Love”.

Promosie