Podcast: 5 Minute – Hang jou huwelik aan ‘n tak? (deel 1)
Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons oor die groot vraag: Hang jou huwelik dalk aan ‘n tak? Wat is die gevaartekens dat jou huwelik inlimbo is?