Meestal B’s
Die kanse is goed dat julle reeds vir ’n aantal jare getroud is en julle verliefdheid het in ’n dieper liefde in ontwikkel. Jy voel dat goed soms moeilik is. Soms wonder jy of julle nog lief is vir mekaar, maar die feit dat jy hieroor wonder, beteken dat julle nog is – daar is net ’n paar versoekings in julle pad. Die lewe daag jou uit, maar dit is waaroor ’n huwelik gaan. Dit is nie net rustige waters nie. Weet dat dinge gaan beter raak, al gaan julle nou deur ’n moeilike tyd, mits julle daaraan werk. En die feit dat jy hierdie vraelys voltooi het, beteken dat jy bereid is om dit te doen.
Wat as ons jou sê ons kan jou 6 uit 10 huwelik na ‘n 8 uit 10 huwelik neem? Of ‘n 7 uit 10 huwelik na ‘n 9 uit 10 huwelik? Wat as ons jou ‘n paar dinge van jou maat (en van jouself!) kan leer wat jy na jare van getroude lewe dalk nog nie weet nie? Wat as ons jou kan help om jou huwelik weer ekstra lekker te maak?
Ons wil jou uitnooi om deel te neem aan ons 7 Week Huweliksuitdaging wat op 17 September begin!! KLIEK HIER vir ‘n VIDEO waar ons 7 Sleutels tot ‘n Huwelik wat HOU met jou deel, waarna ons jou ook vertel hoe jy kan deelneem aan ons 7 Week Uitdaging! Glo ons, jy wil dit nie mis nie!!!!