Hierdie maand fokus ons op kommunikasie in jou huwelik! Soms is dit belangrik om te stop by kommunikasie-stasie om seker te maak jy en jou maat kry dit reg. Kommunikasie is een van die belangrikste bestandele van ‘n huwelik.

“In a happy marriage there is a continuous dense magnetic sense of communication.” – Iris Murdoch