Bedien 8-10
Bestanddele:
1 koppie + 2 eetlepes geklopte room
1/2 koppie versiersuiker
115g roomkaas
2 teelepel vanieljegeursel
8-10 roomyshorinkies
Reënboog “sprinkles”
Metode:
1.In ‘n groot bak klits die room met ‘n elektriese klitser op hoë spoed. Gooi helfte van die versiersuiker geleidelik in en klits. Voeg die roomkaas by en klits. Voeg die ander helfte van die versiersuiker geleidelik by. Voeg die vanieljegeursel by en klits totdat die mengsel styf is
2.Plaas die mengsel in ‘n spuitsak met ‘n sterpunt. Spuit die mengsel in die roomyshorinkies. Voeg die reenboog sprimkels by
3.Geniet
(bron: sprinklebakes)