Promosie

Goeie nuus vir al die Android gebruikers – die INTIEM APP is reeds beskikbaar in jou “play store”. Soek vir INTIEMhuwelik (1 woord) en laai die toep (app!) af. 

Ons wag nog vir Apple se vrystelling van die toep en hou julle op hoogte!

Nou is dit NOG makliker om jou huweliksraad en inspirasie te onvang – geniet dit!

Promosie