Wil jy graag jou seksuele gesondheid verbeter?

Kom ons wees vir ‘n oomblik eerlik met mekaar: Tussen “lockdown & home schooling”, ‘n voltydse huishouding, jou baas wat jou onder druk sit en manlief wat ook smag na ‘n stukkie van jou liefde, voel jy dalk op hierdie stadium so moeg dat jy nie eers jou tande wil borsel nie… Om nie eens van so bietjie bedpret te praat nie!

Moenie bekommerd wees nie suster, jy staan nie alleen nie! Een uit elke vier vroue (van alle ouderdomme!) sukkel met ‘n gebrek aan ‘n gesonde seksdrang. En ironies genoeg, met ‘n probleem wat so groot is, is daar bitter min hulpmiddels wat kan help om die “wil-nie” in “wil-nou” te verander!

Promosie

CLIMUX VitaleFemme staan gereed om ‘n verskil in jou intieme lewe te maak! Hierdie middel kan jou help om daardie gesonde seksdrange weer terug te kry! Die geheime bestanddeel is ‘n gestandardiseerde fenugreek-ekstrak genaamd Libifem, ‘n kruie-oplossing wat die vroulike hormoon estradiol ondersteun. Te min estradiol is gelyk aan ‘n lae seksdrang. Fenugreek verhoog die estradiol… en siedaar! Skielik neem die lus so treetjie of twee vorentoe!

Estradiol se rol is ook om die vaginale smeermiddel te stimuleer en bloedvloei te bevorder – beide hierdie aksies het ‘n positiewe invloed op vroue se seksuele opwekking en orgasme. En raai wat? Die produk is boonop suikervry, so die voordele raak net al beter!

Estradiolvlakke begin natuurlik ook verder verminder tydens menopause. Maar moenie bekommerd wees nie, jou menopause hoef nie ‘n geween en ‘n gekners van tande te wees nie! Libifem sal help om ‘n hele paar van die menopause simptome te verbeter, wat beteken dat jy steeds ‘n kwaliteit lewe kan lei! Dit kan selfs jou warmgloede en nagsweet verminder!

Neem 1 tot 2 tablette per dag, en wuif jou gebluste lus totsiens!

Besoek www.climux.co.za om CLIMUX FitaleFemme aan te skaf! Toe nou, jy verdien dit!