In hierdie video: Kyk hoe wen die #KwotasieVirNKans, Trysie, R3000 vanaf King Price Insurance!

Wynand van King Price deel ook met ons 3 geheime oor die opdatering van jou versekering en hoe jy daar geld kan SPAAR! PLUS Wynand en Liezel speel bietjie putt-putt! Kyk wie het gewen!

Hierdie video is propvol pret! Maak seker jy mis nie uit nie!

So as jy graag die kans wil staan om ook soos Trysie in die “cash cube” te gaan en geld te vang, vul die vorm in en King Price kontak jou vir ‘n kwotasie en so word jy outomaties ingeskryf vir die #KwotasieVirNKans kompetisie:

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie. Jy kan ENIGE tyd "opt-out"
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

So die reël is as volg… Elke INTIEM leser wat die vorm invul word gekontak deur King Price vir ‘n kwotasie by King Price en kom in die trekking om hierdie lekker prys te wen!

Neem kennis van die volgende:

  • King Price gaan jou (of die jou man) kontak vir ‘n kwotasie so maak seker jy vul die vorm onder reg in en gee ook die persoon wat gekontak moet word vir die kwotasie se besonderhede.
  • King Price gaan dan aan INTIEM ‘n lys stuur van almal wat deur King Price kwoteer was en ‘n wenner gaan gekies word.
  • INTIEM sal elke maand die nuwe wenner kontak en verdere reëlings tref!
  • Die wenner moet op hul eie by die King Price kantore in Pretoria uitkom waar die geldhokkie is. (Indien jy nie in Pretoria woon nie mag jy iemand stuur om namens jou die geld te vang!)

Onthou vul die vorm in om in te skryf vir die #KwotasieVirNKans kompetisie: