Hoe het ‘n paartjie die kankerstryd saam oorwin en hul huwelik steeds gesond gehou? Hoe oorleef ‘n huwelik wanneer 3 van jou 4 kinders spesiale aandag nodig het? Wat kan jy van ‘n paartjie leer wat deur ‘n virtuele affair gegaan het? Ons vertel jou meer in hierdie video

Promosie

#JouHuwelikMaakSaak #Onvoorwaardelikheid