Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Nina van GROOTFM. Liezel gesels oor die INTIEM artikel Wat ’n top egskeidingsprokureur wens elke paartjie oor die huwelik weet, en deel hoe ons druppel vir druppel aan ons huwelike kan werk. Lees die artikel hier.
Podcast: Wat elke paartjie moet weet
