Jou huwelik is reeds spesiaal, want jy en jou maat is by mekaargevoeg deur ons Groot Skepper. Wil jy met jou huwelik woeker? Daaraan bou, dit sterker en meer weerstandig (teen buite-invloede) maak as wat dit tans is? Wil jy jou huwelik laat gedy? Jy kán ‘n uitsonderlike, buitengewone, beeldskone huwelik hê deur elke dag iets ekstra in hierdie verhouding toe te voeg. Maak jou huwelik merkwaardig…

Promosie

God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. Joh. 3:16

“Die verskil tussen ‘n gewone huwelik en ‘n merkwaardige huwelik is die klein bietjie “ekstra” wat jy elke dag, so gereeld as moontlik, en vir so lank as moontlik gee.” Fawn Weaver

Maak seker jou huwelik is Merkwaardig in elke seisoen… KLIEK HIER, kyk na ons volledige lys van artikels en beskerm jou huwelik

 

Promosie