Fluit fluit my storie is uit… Dis ‘n baie oulike term as deel van ‘n kinderstorie, maar wanneer dit jou realiteit in die slaapkamer is, is dit minder aangenaam!
Tensy jy in een of ander Hollywood fliek speel waar die held meer uithouvermoë, stamina en dryfkrag as Tarzan en die Incredible Hulk saamgevoeg het, is die kanse groot dat jy ‘n doodnormale, doodgemiddelde man tussen die ouderdom van 18 en 65 is, wat nie sal “nee dankie” sê vir so bietjie ekstra energie en uithouvermoë in die slaapkamer nie!
Die goeie nuus is dat daar fantastiese bestanddele is wat jou kan help!
Testofen ™ is ‘n gestandaardiseerde, hoë aktiwiteit, gepatenteerde fenegriek saadekstrak. Fenegriek bevat steroïed saponiene, sapogeniene en furostanol saponiene… In gewone Afrikaans is dit ‘n ekstrak wat nodig is vir die vervaardiging van ‘n hele paar hormone, veral testosteroon!
‘n Onlangse kliniese studie het ‘n toename van 98,81% in serum testosteroonvlakke getoon na 8 weke aaneenlopende gebruik van Testofen ™. SJOE!
ViNitrox ™ is ‘n uittreksel ryk aan aktiewe polifenole uit druiwe en appel. Hierdie unieke bestanddeel help om bloedvate (naby die veloppervlakte) te vergroot, wat lei tot verhoogte bloedvloei en ‘n heerlike warm gevoel…
ViNitrox ™ is ook ‘n baie kragtige antioksidant wat beskerm teen oksidatiewe spanning.
Beide Testofen en ViNitrox kom voor in ProLong Kapsules – ‘n produk van CLIMUX! En die kersie op die koek is dat daar ook ‘n ProLong gel beskikbaar is wat help om premature ejakulasie te keer!
Die produk word veral aanbeveel vir:
- enige manspersoon tussen 18 en 65,
- enige persoon wat sukkel met premature ejakulasie,
- rokers,
- enige man wat op soek is na ‘n verhoogde seksuele opwekking!
So indien jy op soek is na:
- Langer aksie, meer satisfaksie
- Beter seksuele funksie
- Beter prestasie
- Verhoogde libido
- Verhoogde seksuele kognisie en opwinding
…. volg sommer gou hierdie twee skakels en kry vir jou ProLong kapsules of ProLong gel.