Anonieme vraag: Hoe hanteer jy die situasie as jou beste vriendin met jou man ‘flirt’? Ons is huisvriende, haar man is my man se beste vriend en sy my beste vriendin. Ek kan haar nie reguit konfronteer nie, want te veel ander vriendskappe sal dalk verlore gaan. Hoe hanteer ek hierdie situasie?

Promosie

Klik hier om te sien wat ander se antwoorde is en ook om jou sê te sê