30 Dae van voorspel – Dag 25 Gee jou maat ’n A+! Almal wil voel hulle presteer van tyd tot tyd. Neem rooi lipstiffie en ’n wit vel papier en skryf iets soos: “’n A+ vir jou skerp humor” of “’n A+ vir jou ma-wees”.Promosie