Werner van SA Survivor – Deel 1 Survivor SA se gewildste speler – Werner kuier hier by INTIEM kantore. Het jy gewonder wat gebeur agter die skerms van die gewilde televisie reeks?Promosie Ons gaan ook gesels oor sy huwelik en watter rol sy vrou gespeel het in hierdie Survivor avontuur.