Bestanddele: 

Promosie

30 mini fillo skulpe
1/4 koppie volroom
120g roomkaas
1 1/2 teelepel suurlemoensap
2 eetlepels suiker
3/4 koppie suurlemoen wrongel/smeer

Metode:

(Opsioneel: Plaas fillo skulpe in ‘n oond, 350°C voorverhit, vir 3-5 min en laat dit afkoel)

Promosie

In ‘n klein bak klits die volroom. In ‘n ander bakkie meng die roomkaas, suurlemoensap en suiker tot glad. Meng die geklopte room saam met die roomkaas-mengsel.

Maak elke skulp 2/3 vol met die roomkaas-mengsel. En dan 1-2 teelepels suurlemoen wrongel/smeer bo-op.
Plaas dit in die yskas vir ten minste 1 uur.

Bron: barbarabakes.com