BELANGRIK!! LEES VOOR JY TOEMAAK ASB!

Jou bestelling is suksesvol voltooi!

Indien jy per EFT betaal moet ons eers jou bewys van betaling ontvang, voor ons jou rekeningbesonderhede vir jou aanstuur. Laat asb 24 – 48 uur toe hiervoor. (naweke uitgesluit). Bankbesonderhede verskyn onder aan hierdie bladsy.

Indien jy per kaart of “instant EFT” betaal het, het jy onmiddellike toegang tot die kursus. Ons stuur jou besonderhede ook vir jou per epos, maar maak asb ‘n nota van jou wagwoord iewers, want ons hou dit nie op rekord nie. Indien jy nie die epos kry nie, kyk asb in jou spam/junk folder. 

Jy kan ook hierdie skakel volg om toegang tot jou kursus te kry – so indien jou epos verdwaal oppad na jou toe, of indien jy dadelik wil begin, volg hierdie skakel: https://www.intiem.co.za/my-account

Sodra jy op die “My Account” bladsy is, kan jy kliek op die kursus van jou keuse om te begin. Jou lesse gaan onder “course content” lê. Kliek op die eerste les om weg te spring. Geniet dit!