Maak vrede met die realiteit

Die liefde en jou maat is nie altyd perfek en mooi nie. Niemand lyk elke dag perfek of voel altyd goed nie. Julle gaan nie altyd verlief wees en lus wees om romanties te verkeer nie. Maak vrede hiermee, want dit is die realiteit. Jy kan egter steeds lief bly vir jou maat, soos hy saam met die lewe verander, en te alle tye probeer om die vonk in julle huwelik te behou.

21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule… Your Marriage Matters!

Stel jy belang om meer inligting oor Marriage Capsule se 6 weke uitdaging te ontvang? KLIEK DAN HIER!!!