Soms is die geheim van ‘n huwelik om iewers die middeweg te vind. Hierdie maand gaan oor “compromise”, opofferings en om mekaar iewers in die middel te ontmoet.

“Sometimes in marriage you have to compromise. It is better to bend a little, than to break a relationship.”