Terme en voorwaardes – Neem asb kennis!

  1. Wenners word per epos gekontak. Indien die wenners nie binne 7 dae reageer nie, word nog ‘n epos gestuur. Na nog 7 dae verbeur die wenner die prys en ‘n nuwe wenner word aangewys. GEEN UITSONDERINGS nie.
  2. Indien ‘n nuwe wenner gekies word, het die wenner NET 7 dae om te reageer, geen opvolg epos kan gestuur word nie (die rede hiervoor is dat die borge nie die pakkies kan stuur voor al die wenners se besonderhede ontvang is nie, en INTIEM nie die proses kan vertraag nie).
  3. Pryse mag nie omgeruil of vir kontant geruil word nie en pryse is ook nie oordraagbaar nie.
  4. Werknemers van Media in Africa (Pty) Ltd, en hul gesinne, asook die betrokke maatskappye/besighede of hul advertensie- en skakelagentskappe mag nie deelneem aan die kompetisies nie.
  5. Elke persoon mag slegs een keer inskryf. Indien persone met valse name, adresse en/of kontaknommers inskryf, sal hulle die pryse verbeur.
  6. INTIEM Huwelik behou die reg voor om die name en/of foto’s van die wenners te publiseer (aanlyn op www.intiem.co.za).
  7. Neem asb kennis dat borge van deelnemers buite Suid Afrika kan verwag om die posgeld vir hul pakkies/reiskostes self te betaal.
  8. Die beslissing van die INTIEM is finaal en geen briefwisseling sal gevoer word nie.
  9. INTIEM Huwelik sal nie verantwoordelik gehou word vir enige newe-effekte vanweë die gebruik van die betrokke produk nie.
  10. INTIEM Huwelik sal nie verantwoordelik gehou word indien die borge nie in staat is/verbeur om die pryse aan die wenners te stuur nie.