Tydens SA Huweliksweek 2017 was INTIEM uitgenooi om op Morning Live te gesels oor die skokkende skeisyfer in Suid-Afrika! 

Promosie

Ons het ook gesels oor watter impak ‘n egskeiding op ‘n kind het! Kliek hier vir die video: Children from divorced homes are prone to divorce