Tot 31 Mei om 17:00 maak Marriage Capsule die VOLLEDIGE LOFS Temperament Toets beskikbaar teen net R99… Terwyl vooraad hou! Ons gaan net 300 pakkette beskikbaar stel teen die spesiale prys, so moenie wag tot more nie!

Die volledige toets bestaan uit 48 vrae wat wetenskaplik geformuleer is om jou presiese temperament te bepaal. Baie paartjies noem hierdie ‘n “game changer” vir hul huwelike! Die vraelys word aanlyn voltooi en jou resulatate is dadelik beskikbaar. Die volledige pakket sluit ook video’s, aanlyn uitdagings, gratis aflaaibare boeke en baie, baie meer in!

Daar hoef niks FOUT te wees met jou huwelik nie! LOFS gaan julle net help om mekaar selfs nog BETER te verstaan! Jou temperament beinvloed hoe jy dink, hoe jy dinge doen, hoe jy kommunikeer… en selfs wat jy in die slaapkamer geniet (en nie geniet nie….).

Waarvoor wag jy nog?? Volg die skakel hieronder voor al die pakkette uitverkoop is.

KLIEK HIER en kry LOFS teen slegs R99!!

Vind uit of jy ‘n LAKE, OCEAN, FOUNTAIN of SNOW is en wat dit vir jou huwelik beteken!