Ek lees nou al twee jaar lank INTIEM se artikels en ek mis dit vir niks. Ek wil net baie dankie sê vir al die verrykende artikels – daar was ‘n tyd wat ek nie meer geweet het wat werk en wat nie, maar danksy INTIEM gaan dit baie goed met ons huwelik. Dankie INTIEM, ons lees en leer lekker.