14 Vrae Dankie dat jy die tyd neem om die volgende 14 vrae vir ons te beantwoord: Wat is jou naam?* Naam Van Wat is jou maat se naam?* Hoe oud is jy?* Hoe oud is jou maat?* Hoe lank is julle al getroud?* Waar werk jy en jou maat?* Waar bly julle?* Het julle al kinders?JaNeeWaar het jy die eerste keer van die 7 weke uitdaging gehoor?* Was jy van die begin af gereed om deel te neem aan hierdie uitdaging of was daar iets wat jou gestop het?* Wie het die besluit geneem om die kursus te doen/ wie het wie oortuig?* Wat is die rede hoekom jy deel neem aan hierdie 7 weke uitdaging?* Hoe het hierdie 7 weke uitdaging jou huwelik en lewe verander?* Wat is die 3 probleme wat julle sou wou oplos in julle huwelik met die kursus?* Vir wie dink jy is die kursus ideaal?* CommentsThis field is for validation purposes and should be left unchanged.