Van Gemiddeld na Wow: Bou só julle Huwelik

Jong Getroude Reeks – Deel 1 Danie en Annelie het geweet hulle is vir mekaar bedoel. Hulle troudag was wonderlik, en om saam in te trek, was ’n droom wat waar geword het. Dit was nogal ’n verrassing dat hulle nie oor alles saamgestem het nie. Daar was ’n paar aanpassings en ’n paar dinge … Continue reading Van Gemiddeld na Wow: Bou só julle Huwelik