Ons geniet die “digitale weergawe” baie, weens verskeie redes, maar veral omdat jy dit altyd by jou het en wanneer jy iets daarvan met ander wil deel.
Ons geniet ook vreeslik baie jul kreatiewe manier, van ‘speel-speel’ aan jou huwelik werk.
Ek & Manlief staan defnitief ‘bankvas’ agter julle, want “Ons Huwelik Maak Saak”
Seën vir almal se harde werk & tyd & Seën vir almal se Huwelike