Mei TEMA: WEES ‘N GEDUGTE SPAN

Mei INSPIRASIE: “Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk.” – Prediker 5:6

Mei WAARHEID: Is die huwelik ‘n 50/50 verhouding? O nee, jou maat kan jou nie ‘aanvul’ nie, jou maat kan jou nie ‘volmaak’ nie, jou maat kan nie jou gedagtes lees en elke rol op aarde vir jou inneem nie. Jou maat kan jou beste vriend wees en jou beste (en enigste) minnaar wees, maar vir ‘n huwelik om te slaag moet elkeen 100% na die tafel bring. Die huwelik is ‘n lewenslange proses van saam groei om eindelik ‘n wonderlike sinergie te vorm!

KLIEK HIER VIR DIE NUUTSTE ARTIKELS OOR HOE JULLE ‘N GEDUGTE SPAN KAN WEES!