Willow Wood Office Park, Cnr 3rd Ave & Cedar Road, Broadacres, Johannesburg
220 Cedar Road
Johannesburg
Gauteng
2021
ZA
Louis Venter is ‘n Intensiewe Verhoudings Terapeut en konneksie spesialis en is die stigter van Couples|Help.
Couples|Help begelei pare op hul reis na herstel, konneksie, intimiteit en berei harte voor vir ‘n leeftyd van liefde en heelheid.