Monster-in-law?
Skoonma: Net die naam alleen is genoeg om vir baie vroue rillings al teen jou ruggraat af te gee. Daar hang ‘n donker wolk oor diè naam en baie vroue kan ‘n ure-lange gesprek met jou voer oor alles wat hulle skoonma verkeerd doen, hoe irriterend sy is, en hoe sy haar neus orals indruk waar dit nie hoort nie. Daar is vroue wat na hulle skoonma verwys as ‘Monster-in-law’ en sommige het glad nie ‘n verhouding met hulle skoonma nie. Toe ek my man ontmoet het, het hierdie prentjie van ‘n skoonma in my gedagtes rond gefloat. Ek...
Read More