Author: INTIEM Digitale Span

10 truuks vir jou tong

Gedink jou tong is net bedoel vir oopmondsoene en om ’n roomyshorinkie af te lek? Dink weer! Deur JB Roux Die eerste ding wat by jou opkom wanneer jy tegelyk aan jou tong en ’n dubbelbed dink, is orale seks. Hier is ’n wenk om dit selfs meer vervullend te maak: Om oorhaastig te wees, is een van die grootste sondes wanneer dit kom by orale seks – net soos met “gewone” seks. Moenie dadelik mik vir daardie allerheerlikste korreltjie nie. As jy wil hê sy moet ’n orgasme kry, moet jy eers seksuele spanning tussen julle skep. Dit...

Read More

10 reëls vir ‘n goeie “fight”

Elke gelukkige paartjie baklei. Dis onvermydelik en baie nodig! Daar is egter ’n verskil tussen dié paartjies wat ’n hewige rusie oorleef en dié wie se huwelike vou na een groot argument. Deur Annelize Steyn Elkeen van ons stap ’n pad met reëls. As ’n laaitie kan jy nie verstaan wie ooit die simpel reël uitgedink het dat jy eers jou broccoli moet eet voor jy jou Smarties kan kry nie. Dan word jy ouer en besluit dat reëls daar is om gebreek te word. Wanneer die onderhoof jou agter die toilette met jou pa se pakkie Stuyvesants vang,...

Read More

Sluit aan!

Promosie

Marriage Capsule Method: 7 stappe tot ‘n huwelik wat hou! INTIEM se beste produk ooit!

NUUTSTE VIDEOS

Loading...