WEN n stel kaartjies vir 2 om die ongelooflike oggend by te woon!

Dis amper tyd!!!

As julle nog nie jul plek bespreek het nie, hardloop ons nou n spesiale aanbieding teen R250 per persoon!!

Bring jou vriendinne, ma, ouma, tannie of suster en kom kuier saam met ons in Pretoria!

MOET DIT NIE MISLOOP NIE!!

Kontak ons by info@mammas247.co.za om julle plek te verseker!
(Besprekings sluit die 25ste Oktober om 20:00)

Skryf nou in en staan die kans om ‘n stel kaartjies vir 2 om die Mammas 24/7 oggend by te woon te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 24 Oktober 2017 om middernag