Wen ‘n OhMiBod vibreerende ring vir paartjies!

Die OhMiBod Share is ‘n wonderlike ervaring vir paartjies. Wil jy meer weet? Besoek gerus: www.desir.co.za/sex-toys/ohmibod

Die OhMiBod Share vibrerende ring vir paartjies is ‘n sensuele vibrator wat jou verhouding die nodige hupstoot kan gee. Manlief dra hierdie ring om sy ‘beste vriend’, wat gemaklik tog ferm sit, en verseker ‘n ereksie wat sterker is en langer duur. Met 7 vibrasiepatrone rus die punt van die ring op haar klitoris om die beste in orgasmiese sensasies te bied. Hierdie toestel is veilig om in die sort te gebruik en help paartjies om saam die groot-O te bereik!

Kontak besonderhede:
Facebook: www.facebook.com/desirintimates
Pinterest: pinterest.com/desirintimates
Twitter: twitter.com/desirofficial
Instagram: www.instagram.com/desir
Youtube: www.youtube.com/desir
Webtuiste: www.desir.co.za
Epos: info@desir.co.za
Kontak nommer: 0860 994 160

Skryf nou in en staan die kans om ‘n OhMiBod vibreerende ring vir paartjies te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 15 November 2017 om middernag