Wen ‘n naweek weg na die Dwarsberg Trout Hideaway in Rawsonville ter waarde van R1 800 (vlugte nie ingesluit nie)!

Meander wyn is gemaak vir elke persoon wat wyn geniet. Dit is ‘n wyn vir elke geleentheid , solank dit met jou vriende of familie is waar julle lekker lag en goeie herinneringe deel!
Die wyn kan alleen of saam met ‘n maaltyd geniet word. Of dit nou hul soet en “fizzy” Moscato wyne is of hul sag en vrugtige Shiraz of hul droë en tropiese Chenin Blanc, daar is ‘n wyn vir elke geleentheid!

Kontak besonderhede:
Facebook: www.facebook.com/meanderwinessa
Twitter: @MeanderWines
Instagram: @Meander_Wines

Skryf nou in en staan die kans om ‘n naweek weg ter waarde van R1 800 te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 18 Augustus 2017 om middernag