Wen ‘n geskenkpak vir paartjies vanaf Desir Intimate Collections ter waarde van R3000!

Desir is Suid-Afrika se mees betroubare aanlyn-volwasse winkel. Wen ‘n eksklusiewe geskenkpak ter waarde van R3000 en bederf jouself en jou maat met ‘n paar Desir se luuksste speelgoed vir paartjies. Met hul vinnige aflewering, en diskrete verpakking en aflewering, was dit nog nooit so maklik om die passie weer in die slaapkamer terug te bring nie! “Honour Yourself”

Kontak besonderhede:
Epos: info@desir.co.za
Webtuiste: www.desir.co.za
Instagram: www.instagram.com/desir_official
Facebook: www.facebook.com/desirintimates

Skryf nou in en staan die kans om ‘n geskenkpak vir paartjies vanaf Desir Intimate Collections ter waarde van R3000 te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 4 Desember 2018 om middernag