Wen ‘n geskenkbewys van Takealot ter waarde van R250 en bederf jou geliefde hierdie Valentynsdag!

Trots geborg deur Ellura, ‘n natuurlike medisyne vir urienweggesondheid.  Verhoed dat Urienweginfeksie jou Valentynsdag bederf met Ellura!

Meer oor Ellura
Klinies-nagevorsde natuurlike medisyne om urienweggesondheid te ondersteun en die terugkeer van urienweginfeksies (UWI’s) te verhoed.

“Weet waarvoor om te kyk in ‘n bosbessieproduk?”
Navorsing bevestig dat bosbessie-aanvullers met ‘n gestandardiseerde dosis van 36 mg proantosianidiene (PAS’e) gewys het om te help met terugkerende blaasinfeksie. Om te verstaan is die sleutel van kennis.

Ellura is ‘n gekonsentreerde bosbessiesapekstrak, wat die terapeuties-vereiste 36 mg van bioaktiewe samestelling, proantosianidiene (PAS’e) bevat.

“Terugkerende blaasinfeksie hou my baie terug in my werksomgewing. Soms kan ek nie vergaderings bywoon nie – ek voel nie emosioneel opgewasse daarvoor nie, ook omdat ek nie 100% kan lewer nie.” Leer hoe om, soos Elle, jouself te ondersteun: www.flordis.co.za/product/ellura

Skryf nou in en staan die kans om ‘n geskenkbewys van Takealot ter waarde van R250 met trots geborg deur Ellura te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 15 Februarie 2019 om 12 uur.