Wen ‘n Baby Bullet ter waarde van R1599!

Die Baby Bullet is ‘n voedselverwerker wat maklik gebruik en skoongemaak kan word en is spesifiek vir die voorbereiding en stoor van babakos gemaak. Die Baby Bullet is ontwikkel om voorsiening te maak vir die leefstyl van ‘n nuwe ouer en vir diegene wat die beste vir hul babas wil gee. Hierdie hoë kwaliteit leefstyl-apparaat maak dit moontlik om moeiteloos lekker, gesonde en voedsame babakos binne sekondes te maak en om maklik die kos te stoor – ‘n moet-hê item vir elke nuwe mamma en pappa!

Kontak besonderhede:
Webtuiste: www.nutribullet.co.za
Facebook: @BabyBulletSouthAfrica
Instagram: @BabyBulletSouthAfrica
Twitter: @NutriBulletSA

Skryf nou in en staan die kans om ‘n Baby Bullet ter waarde van R1599 te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 30 Januarie 2018 om middernag