Wen n 1 van 10 Bottels Promato PLUS 1 ekstra “Value Added Life” produk!

Voorkoming is beter as behandeling.

Promato help bors- en prostaatweefsel teen die skadelike uitwerking van vrye radikale. Navorsing deur die Hollings Cancer Centre dui daarop dat Ellagiese suur die uitwerking van estrogeen in die ontwikkeling van borskanker kan verminder.
Dit is ook voordelig vir die behandeling van ’n vergrote prostaat en kan verdere vergroting help voorkom. Promato aktiveer detoksifiserende ensieme in die lewer wat help om van skadelike chemikalieë ontslae te raak.

Kontak besonderhede:

Webtuiste: www.valueaddedlife.com
Facebook: www.facebook.com/Promatocapsules60

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 10 Bottels Promato PLUS 1 ekstra “Value Added Life” produk te wen!

Inskrywings sluit 15 Mei 2017 om middernag.