Wen hierdie rooi nommertjie ter waarde van R1099 vir Valentynsdag!

Die Brida chemise is vleiend en vroulik. Van die geborduurde mesh bra-koppies wat met onderdraad versterk en liggies opgestop is gee jou “cleavage” die nodige hupstoot, tot die delikate satyn strikkie en lae rug – hierdie is die een Valentynsdag-uitrusting waarop jy nie wil uitmis nie.

Beskikbaar in verskillende groottes!

Kontak besonderhede:
Webtuiste: www.desir.co.za
Facebook: @desirintimates
Twitter: @desirofficial
Instagram: @desir_official
Kontaknommer: 0860 994 160

Skryf nou in en staan die kans om hierdie rooi nommertjie ter waarde van R1099 vir Valentynsdag te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 14 Februarie 2018 om middernag